Your trusted area specialist in Home and Hectare Western Cape.

Ek is Karin van Rensburg, oorspronklik van Bloemfontein in die Vrystaat. Ná matriek het ek onderwys by Bloemfontein Onderwys Kollege studeer, waarna ek by die U.F.S. se biblioteek gewerk het. My liefde vir diere en die natuur het my gelei na ’n leefstyl van boerdery, waar ek betrokke was by die teel van honde en die versorging van skape, beeste, volstruise en varke op ons 43ha kleinhoewe. Ek is nou al vir 18 jaar ’n eiendomsagent en het ’n groot passie daarvoor om met mense te werk. Die hoogtepunt van my dag is om ’n eiendom te lys en die verkoopproses suksesvol te bestuur. Ek spesialiseer in kleinhoewes, maar bemark met dieselfde entoesiasme ook eiendomme in dorpe en stede. Onlangs het ek verhuis na Hersham in Groot-Brakrivier, waar ek nou my eiendomsdienste uitbrei vanaf Glentana tot in Grootbrak. Hersham is ’n pragtige, boomryke omgewing met vriendelike mense, en bied ’n unieke kombinasie van plase, hoewes en die asemrowende see.

Client Testimonials
Baie dankie vir al jou hulp en raad en deduld in ons soek na ń blyplek. Sonder jou hulp so ons nog sukkel. Dit was ń voreg saam met julle! Wiets
I appreciate what you have done for Mr. Kantoor. May the good Lord bless you. Mnr Kantoor Nkoane
Karin was working above and beyond with no hesitation, constant communication and her attention to details made all the difference and I'm incredibly grateful for her hard work Motshewa Mutsi
Contact Me
Stay Informed

Sign-up to our monthly email newsletter and we'll keep you informed of great property deals.