Your trusted area specialist in Home and Hectare Free State.
Ek is Rudi Malherbe en het groot geword in Hertzogville, waar ek tans nog woonagtig is. Voorheen het ek 'n John Deere agentskap, twee vulstatsies en 'n groothandel brandstofbesigheid bestuur. In my vrye tyd geniet ek die natuur, buitelewe en betrokkenheid in die gemeenskap. My stokperdjies is jag, gholf, my deeltydse beesboerdery en sosiale...