Hierdie besonderse 12 261 ha Karooplaas is in 2 dele wat afsonderlik, of as geheel gekoop kan word.
Dis 'n totale binneplaas wat van 2 rigtings bereik kan word.
Grassoorte wat kenmerkend in die omgewing voorkom, is: boesmansgras, kapokbos,...
Location location location!
35 km from Boshof
45 km from Kimberley
East of the N12
Very popular area for game/cattle or sheep
1/8 Ha large stock unit.
This exceptional farm is fully fenced around with game fencing (2.4 m)
Game camp of 200...
Hierdie 377 ha beesplaas word omring deur 'n sterk saaigebied waar veegronde met goeie rooigras weidings min is.
Die plaas se weiding word verdeel met 'n derde van die plaas wat teen die teerpad is en twee derdes agter die rant dieper...
Orania/Luckhoff
Grootte 1532 ha
Prys R18 500 000
Uitstekende geleentheid om veegrond met besproeing in die aller gewilde en unieke deel van die land te bekom.
26 ha Besproeing deur 2 Pivots met 15 ha waterregte uit die Vanderkloof...
Hier is nou 1 van die 3 beste skaapplase in die Carnarvon / Van Wyksvlei distrik.
Die goed ontwikkelde plaas beskik oor die mooiste opstal in die Bo Karoo!
Pragtige Kaaps/Hollandse styl woning met 4 slaapkamers, kombuis (AGA-stoof), spens,...
Baie mooi gemengde gras en bossieveld Karooplaas in die Vosburg/Prieska omgewing. Geskik vir kleinveeboerdery of ekotoerisme met sy wye uitgestrekte tipografie wat jou gedagtes neem na ander plekke van ongerepte en tydstilstaande ruimtes.
Goeie...
Seize the chance to own five prime vacant plots in Dealesville for an unbeatable R350,000.
Prefer to buy separately? Each plot is available for R70,000.
Discover the charm of Dealesville, a vibrant mixed farming town nestled in the Free...
Beautiful farm 25 km West of Bloemfontein
Ideal vegetable/feed-producing farm with irrigation.
Water-rich with 2 strong boreholes (delivery will be confirmed)
2 cement dams.
Irrigation:
1 @ 2-tower Talbart pivot - 6.5 ha (tef)
1 @ 1-tower...
Nestled in the tranquil village of Vanderkloof, this stunning double-story brick house offers an idyllic retreat in the heart of the Karoo. Surrounded by majestic mountains and overlooking South Africa's second-largest dam, this newly renovated home...
Online Auction: 9 May 2024
Time: 8:00 - 12:00
Venue: Online
View: By Appointment
This property consists of:
4 Bedrooms
1 Bathroom
1 Garage
Living and dining room
Kitchen
Braai/entertainment area
Contact the agent today to arrange a...