Touwsrivier plaas te koop.
Grootte 2 611ha
Dit is 'n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met 'n pad oor die bestaande eienaar se grond.
Hierdie plaas is baie afgesonder, in 'n pragtige omgewing met...
Darling: Saai vee en wingerd plaas - 615ha.
Plaas net buite die dorp op die Moorreesburg grondpad.
Plaas geskik vir verbouing van koring, gars, hawer, lupine en canola.
25ha gevestigde wingerd van verskillende kultivars.
Cinsaut, Chenin...
Goed beplande skaapplaas verdeel in 11 kampe met veesuipings.
5 x boorgate en 5 stelle skaapkrale en laaibank.
2 x skure, woning en arbeidershuis
Goed gespaarde veld.
12km vanaf Graafwater op die Vredendal grondpad.
Woonhuis bestaande uit: 3 slaapkamers, 2 badkamers, eetkamer, sitkamer, kantoor, waskamer, motorhuis met binnebraai.
Geregistreerde boorgat. Eskom krag.
Losstaande woonstel aan stoor.
8...
Lutzville plaas in vrugbare area met goeie klimaat.
Uitstekend toegeruste wingerd plaas.
Die plaas is 36ha met 24 ha opgeleide wingerd onder drup besproeiing.
Ingelyste water by die LORWA waterskema.
2 Besproeiingsdamme en 14 ha gereg...
Unbelievable Opportunity: Water Rich Farm in the Heart of Western Cape!
Size: 509 Hectares
Water Rights: 315 Hectares with an abundance of water.
Water Source: Berg River with frontage of 2.6 kilometres.
Irrigation: 350 Hectare of...
Goedversorgde gemengde bossie en grasplaas.
Plaas verdeel in 20 kampe met veewater.
10 x boorgate.
infrastruktuur met 4 slaapkamer woonhuis; stoor; skeerhok; stalle en 3 arbeidershuise.
3 x stelle krale.
Buite drade gedeeltelik,...
MERWEVILLE: 7258 ha farm
Extremely neat and well-kept farm with good infrastructure.
'
Good sweat veldt with high carrying capacity.
The farm consists mainly out of leegte veld, river veld with lots of Sweat thorn trees. a Small portion...
Uitstekende gespaarde plaas. Bogemiddelde grootte eenheid.
Goeie gemengde veld met goeie stand van bossieveld en Boesmansgras.
11 kampe met 13 boorgate.
Stewige 3 slaapkamer woonhuis. arbeidershuis. koeistal en dubbelmotorhuis.
Die plaas...
FARM 1:
36 Ha with 23 Ha vineyards, cultivated lucern all under irrigation listed water 204900 cub. Good infrastructure with large, neat and spacious 5 bedroomed house. [fit for a guest house]
Tennis court ,flatlet, large shed, numerous stores...