Uitstekende wingerd en saaigrond met baie potensiaal.
23ha gevestigde wingerd waarvan 14ha Sauvignon Blanc en 9ha Shiraz
Addisionele 60ha geskik vir aanplant van wingerd asook 30ha vir die aanplant van olyfbome.
Die res kan aangewend word...
Veiling: 26 April 2024 @ 11:00
Plek: Op die Perseel
Besigtig: Slegs per afspraak.
461 ha op die oewer van die Bergrivier.
Goed ontwikkelde plaas met 'n uistekende gediversifiseerde boerdery.
10ha Pekaneut bome onder...
3 x Uitstekende saai en vee plase - totaal 3155 Ha nou te koop
Skuitjiesklip 902 Ha waarvan 717 Ha bewerkbaar.
Boesakskraal 1132 Ha waarvan 820 Ha bewerkbaar.
Waterklip 1168 Ha waarvan 876 Ha bewerkbaar.
Al 3 plase het elk hul eie...
Goed beplande skaapplaas verdeel in 11 kampe met veesuipings.
5 x boorgate en 5 stelle skaapkrale en laaibank.
2 x skure, woning en arbeidershuis
Goed gespaarde veld.
25km vanaf Montagu in 'n skilderagtige omgewing, geen deurpad na die plaas.
Plaas omring deur berge. Ideaal vir boerdery op klein skaal saam met 'n leefstyl in pragtige omgewing.
18 ha onder besproeiing; 5ha Golden Pride perskes; 2.5ha...
Double story entertainers' home with luxury finishes and beautiful panoramic views nestled on the outskirts of the lovely peaceful town of Robertson.
4 Bedrooms - main bedroom en suite and dressing room.
Full Bathroom
Open plan TV room,...
12km vanaf Graafwater op die Vredendal grondpad.
Woonhuis bestaande uit: 3 slaapkamers, 2 badkamers, eetkamer, sitkamer, kantoor, waskamer, motorhuis met binnebraai.
Geregistreerde boorgat. Eskom krag.
Losstaande woonstel aan stoor.
8...
Lutzville plaas in vrugbare area met goeie klimaat.
Uitstekend toegeruste wingerd plaas.
Die plaas is 36ha met 24 ha opgeleide wingerd onder drup besproeiing.
Ingelyste water by die LORWA waterskema.
2 Besproeiingsdamme en 14 ha gereg...
Unbelievable Opportunity: Water Rich Farm in the Heart of Western Cape!
Size: 509 Hectares
Water Rights: 315 Hectares with an abundance of water.
Water Source: Berg River with frontage of 2.6 kilometres.
Irrigation: 350 Hectare of...
Farm located between Hopefield and Piketberg.
Remote and private.
200 ha suitable for wheat or Livestock production. 80ha potential for Rooibos.
2 Boreholes.
3 Bedroom house in good condition. 4 Cottages with beds for 32 people.
Big...