X

7Ha Vacant Land For Sale in Bainsvlei

R1,250,000


Monthly Bond Repayment R12,902.35
Calculated over 20 years at 11% with no deposit.

Web Ref No RL5934

7 Hektaar Kleinhoewe vir Bou Geleenthede

Hierdie 7ha kaal klein hoewe in die gewilde Bainsvlei-area in die Vrystaat bied die ideale geleentheid vir die koper wat op soek is na ruimte, water en potensiaal om te bou. As ‘n deeltitel-eenheid, geniet jy die voordele van grondbesit sonder die verantwoordelikheid van ‘n plaas – die beste van beide wêrelde.

Hoogtepunte van die eiendom:
Sterk boorgat van ongeveer 18 000L per uur – ideaal vir landbou of tuinmaak
Groot opgaardam – ‘n waardevolle bate vir waterbestuur.
3-fase elektrisiteit reeds beskikbaar – ‘n groot koste besparingsvoordeel.
240sqm stoor vir landboutoerusting, voertuie of omskepbare werksruimte.

Bou jou droomhuis – Die grond wag op jou visie!

Hierdie is dit ‘n seldsame kans om ‘n stuk grond met sulke infrastruktuur in ‘n gewilde omgewing te bekom.

Ontsnap die stadsgejaag en bou jou eie stuk hemel in Bainsvlei.

Features

Land Size 7Ha

Agent Contact Details

Andre Botha
Home and Hectare Free State

Cell 072 610 1271
Office (060) 5004605
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy