Hierdie plaas is geskik vir bees en skaap met sy rooigras weidings asook bossieveld kampe. Die grootste pluspunt is nie net die ligging nie, maar ook die baie natuurlike waters! 4 Toring Talbert( nuut) van 23 ha. 206 000 m3 geregistreerde waterregte. Rivierfront- Tierpoort met keerwal. Spruit/fonteine. Boorgate. Bees hanterings fasiliteite. Waterkrippe. 8 kampe. Voerstoor. Buitegeboue/arbeidershuise. Eskom krag. 55 km Wes van die N1. Baie goeie en gewilde omgewing. Prys is op aanvraag en onderhandelbaar.