R1,600,000

R1,600,000

8Ha Vacant Land For Sale in Bloemfontein Rural
Print

Natuurlike Rustigheid naby die Stad

Web Ref. RL6161
Land size 8.00 Ha
Monthly Bond Repayment
R15,974.07
Hierdie 8-hektaar leë kleinhoewe, geleë slegs 15 km wes van Bloemfontein, bied ’n uitsonderlike geleentheid vir diegene wat ’n stil, landelike leefstyl verkies — met die gerief van die stad net om die draai.
Die kleinhoewe maklik toeganklik, ideaal vir verskeie ontwikkelingsmoontlikhede – van ’n plattelandse woning of kleinplaas.
Omring deur natuurlike skoonheid en rustige uitsigte, bied hierdie eiendom ’n unieke balans tussen natuur en nabyheid aan stedelike geriewe.
Hoogtepunte:
• 8 ha ongerepte grond
• Pragtige, rustige ligging
• Slegs 15 km van Bloemfontein
• Veilige area
• Water- en Kragaansluiting beskikbaar

Features

Sizes
Land Size 8 Ha
Listing Info
Date Listed 12-11-25
Time Listed 07:05

Disclaimer

While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home & Hectare website is accurate and up to date, Home & Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.