Monthly Bond Repayment R19,344.17
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL5446
Lekker Bly met 2 woonstel inkomste!
Hierdie woning is noukeurig opgepas deur huidige eienaar . Sekuriteit en n gemaklike leefstyl is van pas met hierdie eiendom en boonop verdien die twee woonstelle genoeg inkomste om te verseker dat jy elke naweek kan braai.