Monthly Bond Repayment R61,415.21
Calculated over 20 years at 11% with no deposit.
Web Ref No RL5921
Hierdie is 'n besonderse mooi Karooplaas met sy ranteveld en leegtes. Totaal omhein met 1.6m jakkalsproef draad, wat d m v ’n sonkragstelsel geëlektrifiseer is.
Genoegsame waterbronne uit sonpompe en windpompe met suipings in al die kampe. Weidings: Gemengde bossieveld en karoograsse, insluitend boesmansgrasse en pionierstipes. Witgat bome wat dekades oud is. Uitstekende infrastuktuur en omheining. Gerieflike ruim plaashuis. Sonkrag van 6kVA met windlaaier van 20kVA. Binneplaas - 14 km vanaf hoofpad. Drakrag: 1:32 GVE of 1:6-7 KVE. Reënval: 150–200 mm per jaar