X

Farm For Sale in Dealesville

AUCTION

Web Ref No RL5499

VEILING: 789,2456 Hektaar plaas in Dealesville

Veiling: Donderdag 17 Oktober 2024
Tyd: 11h00
Plek: Op die perseel Plaas 546 Doornrandjies, distrik Dealesville
Besigtiging: Per afspraak

Hierdie plaas van 789,2456 hektaar bestaan altesaam uit drie gedeeltes.

Belangrikste Kenmerke:

- Natuurlike Weidings en Topografie:
Rante en vlaktes met gemengde soetveld. Die jaarlikse reenval is ongeveer 550mm per jaar.

- Heining:
Die plaas is omhein met 'n 1.2 meter buiteheining en binneheinings wat in goeie toestand is.

- Watervoorsiening:
Bestaande uit 6 boorgate en 2 Sonpompe

- Drakrag:
Die drakrag is 1 grootvee-eenheid per 10 hektaar.

- Woonhuis:
'n 4-Slaapkamer familie woning met die gerieflikheid van n kantoor.

- Geboue:
Daar is n 20 x 15meter stoor met n sement vloer. Dubbel motorhuis en enkel motorhuis asook 4 stoorkamers.

- Kragvoorsiening:
Die eiendom maak gebruik van Eskom

- Toegang:
Die plaas is bereikbaar op n grondpad van ongeveer 10km

Moet nie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie!

Kontak die agent vandag om 'n besigtigingsafspraak te reel - jou droomplaas wag!

Features

Bedrooms 4
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Study 1
Garages 3
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Braam Hendriks
Home and Hectare Free State

Cell 0828048079
Office (051) 4442416
WhatsApp Me
Marthin Venter
Home and Hectare Free State

Cell 082 417 7823
Office (051) 4442416
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy