Monthly Bond Repayment R742,698.18
Calculated over 20 years at 10.75% with no deposit.
Web Ref No RL5919
225 Ha in Jacobsdal te koop
DEEL 1: Jamilo, Kudu en Rooibok - 129.69 HA
JAMILO
72.36 HA GROOT 57.5 HA INLYSTING
1. Nuwe moederlyn en kabel vanaf pompkamer tot by senter van 7 toring in 2015 geïnstalleer 2. Hoeke met floppies ontwikkel 3. 4 store 50 Ha Pivots 3 Klein Pivots 1 Huis En 4 Store Mooi reggemaakte huis met groot oopplan eetkamer-kombuis 4 Slaapkamers 3 Badkamers Woonstel Swembad Pivots: 7T - Valley 2T – Klein Pivot 4T - Klein Pivot 2T - Klein Pivot
PRYS: R23 476 800
KUDU EN ROOIBOK 57.33 HA GROOT 51.4 INLYSTING
1. Nuwe moederlyn en kabel vanaf pompkamer tot by senter van 5 toring is in 2020 geïnstalleer 2. Nuwe moederlyn en kabel vanaf pompkamer tot by 4 toring, asook water by die huis, in 2020 vervang 3. Dam is in 2023 skoongemaak 4. Stoor word tans verhuur 5. Hoek by stoor is ontwikkel ±3 ha lusern 2 Pivots: 5T Valley 4T Valley (Wipe) 3 Slaapkamer Huis En Stoor
PRYS: R18 600 400
Nota: Jamilo, Kudu en Rooibok is as eenheid beskikbaar
DEEL 2:
BLINKKOP 95.79 HA GROOT 89 HA INLYSTING
Magnum: 9 Ha Blinkkop: 30 Ha Klipkop: 30 Ha Gariep: 5.5 Ha 1. Nuwe moederlyne en kabels is in 2016 geïnstalleer 2. Grond by arbeidershuise en by pompkamer is ±10 ha 3. 2 sementdamme is in 2022 skoongemaak Pivots: 4T – Wipe 5T - Valley 5T – Valley 4T – Wipe 2 Huise En 1 Stoor
PRYS: R31 078 533
TOTAAL ALLE DELE: 225.48 HA PRYS: R73 155 733 (JAMILO, KUDU EN ROOIBOK, BLINKKOP)
Daar word tans lusern geboer op plaas. Diep sand leemlande ±1.5m diep, met 198 ha inlysting (11 000 m³ per hektaar) = 2 178 000 m³. Sarel Haywood Kanaal, Damme.