Monthly Bond Repayment R37,325.04
Calculated over 20 years at 11.5% with no deposit.
Web Ref No RL4920
Jou laaste kans om 8000m2 eiendom in die dorp te bekom, kry dit nou!
Hierdie groot erf het baie potensiaal, kom maak dit jou realiteit voordat jy spyt is.
Stille dinkplek vir daardie nostalgiese dae met skilderagtige uitsigte. Daar is n skuur wat voorheen vir olyfverwerking gebruik was, wat ook stalle bied wat voorheen donkies en 'n hoenderhokke gebruik was.
Hierdie oulike dorp is gelee tussen twee groter dorpe, met Moorreesburg 15 kilometer na die weste en Piketberg net 20 kilometer na die ooste. 'n Rustige rit van een uur en vyftien minute neem jou Kaap toe. Die twee dorpe naby Koringberg spog met uitstekende geriewe, insluitend skole, mediese geriewe en winkels.
Dit is 'n ware plesier om die beste van albei werelde net 'n kort rit van 20 minute weg te he. Boonop is bekende wynlandgoedere soos Org de Rac en Nieuwedrift gerieflik bereikbaar met net 10 minute se ry.