X

4,500Ha Farm For Sale in Steytlerville

R14,000,000


Monthly Bond Repayment R151,718.99
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL1138
Die plaas is 4 km buite Steytlerville en bestaan uit 15 kampe, elkeen met sy eie water. Daar is 6 boorgate op die plaas en 5 damme. Een dam, die Conradie dam is groot en is gebou om grond erosie te voorkom. Die boorgate is ten volle toegerus.
Die boorgate bestaan uit kragkop en sonpompe. Die water word in JOJO tenke gepomp wat in ou sement damme staan.
Daar is twee fonteine en loop nog steeds in die droogte.
Die drade is in 'n redelike tot goeie toestand.
Dit is 'n tipiese kleinvee plaas met baie wild soos kudus, springbokke en ook 'n paar rooi bokke op.
Die plaas het 'n 3 slaapkamer woonhuis met sit / eetkamer, oop plan kombuis en 2 badkamers. Daar is 'n dubbel motorhuis en skeerstoor.
Daar is enkelfase krag by die opstal en dit is die enigste kragpunt op die plaas.
Geen werkershuise nie.
Die drakrag beloop 18 hektaar per GVE (Grootvee eenheid) en dit kom uit op 3 - 3 1/2 hektaar per KVE (kleinvee eenheid)
Die veld bestaan uit gemengde karoo rante met baie spekboom en gwarrie boom.
Daar is 3 stelle kleinvee krale op die plaas.
Daar is geen servetute op die plaas nie.

Features

Land Size 4,500Ha

Agent Contact Details

Christo Kleynhans
Home and Hectare Eastern Cape

Cell 0826029662
Office (041) 5811744
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy