X

Farm For Sale in Trompsburg

TENDER

Web Ref No RL5284

2 Plase op Tender - Gesogde Suid Vrystaat grond.

Tenders sluit om 12h00 op 28 Maart 2024
Handig Tenders in by : JJC Kock Prokureurs Kerkstraat 6, Edenburg


Plaas 1 - Carlton
Grootte: 894,9046 hektaar .

Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld. Ideaal vir skaap en bees.

Daar is geen infrastruktuur behalwe vir 'n groot ou skuur en arbeiders huis nie.
'n Spruit loop deur die eiendom met ' n groot keerwal wat water voorsien van die fontein. Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing. Die pompe word gedryf deur Solar Krag 25kva

Goeie Vrugbare grond
16 Ha besproeiing [9 ha lusern en 7 ha tef/gars]
54 299 Kubieke meter water
Heinings is in 'n goeie toestand
7 Kampe met veesuipings
2x Krale en dipgat
Drakrag 7 ha per GVE
Reenval 500 mm per jaar

1. Wet Seksie 21 [A] om water uit 'n waterbron te neem.

Waterlisensie Carlton ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes
64 299 kubieke meter water uit keerwal en boorgate.

Plaas 1 - Kroonpost
Grootte: 1196,1662 hektaar.

Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld .Ideaal vir skaap en bees en wild.

Daar is 'n baie goeie modern 5 slaapkamer woonhuis.

Goeie slaggeriewe met koelkamer.

Wildskamp omhein met ongeveer 200 stuks wild [Sables,Eland,Gemsbok,Rooihartebees, Blesbokke, Swart Wildebeeste [te koop of soos verlang]

Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing.

Goeie Vrugbare grond
10 ha besproeiings lande
Heinings is in 'n goeie toestand
7 Kampe met veesuipings .
Krale en dipgat.
Drakrag 7 ha per GVE
Reenval 500 mm per jaar
1. Wet Seksie 21 [A] om water uit 'n waterbron te neem

Waterlisensie Kroonpost ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes
150 947 kub meter water per annum uit boorgate.

Features

Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Charles Garth
Home and Hectare Eastern Cape

Cell 0724747181
Office (041) 5811744
WhatsApp Me
Danie Strauss
Home and Hectare Eastern Cape

Cell 0725854028
Office (041) 5811744
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

43 of 230
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy