Plaas van 4034 Ha, 40 km vanaf Williston in die rigting van Brandvlei.
Die plaas word tans verhuur met 'n beperking van 500 kleinvee eenhede.
Die grootste bate van die plaas is 'n wye leegte met bos- en gannaveld wat oor 'n groot gedeelte van...
Olive Estate
Auction: Friday 12 July 2024 @1100
venue: On site
Nestled in the renowned Witzenberg valley we offer an olive estate as a going concern with complete olive processing facility.
26 Ha of Olives under irrigation;60 Ha of grain...
Netjiese en goed versorgde plaas van ongeveer 200 ha, ongeveer 9km vanaf Malmesbury op die R302 pad.
Netjiese 4 slaapkamer woning betstaande uit: 2 badkamers; kombuis; opwasgedeelte; ruim oopplan sit/eetkamer met binnebraai. Toegeboude...
Unique agricultural business opportunity in the Western Cape.
Size 524 ha
64.5ha listed water.
Business exists out of seven different properties with one of them a smallholding in Stellenbosch.
98ha Hothouses and irrigation land where...
Exquisite 1485 Ha farm in the Northern Cape on the southern bank of the Orange River.
Along the R359 en route to Kanoneiland Consisting of 19 title properties.
The farm is developed for export grapes, which include 116,13 Ha table grapes of...
Onsite Auction: Saturday, May 11, 2024 @11:00
Viewing: 13, 20 April & 4 May from 12:00-15:00
Venue: On Site
Rare Development Opportunity /Family Living with Stunning Views
Spacious Living - This 5-bedroom, 2-bathroom house boasts an...
PIKETBERG PLAAS TE KOOP - 171 Ha
Veiling: Woensdag 8 Mei 2024 om 11:00
Besigtig:Slegs per afspraak
Plek: Plaas Middelpos, Piketberg
Goeie gemengde plaas met 40 ha wingerd; 4 ha teelande en 100 ha veld.
57 ha waterregte.
Goeie...
Touwsrivier plaas te koop.
Grootte 2 611ha
Dit is 'n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met 'n pad oor die bestaande eienaar se grond.
Hierdie plaas is baie afgesonder, in 'n pragtige omgewing met...
Tenders sluit: 20 Maart 2024 om 12:00
Plek: BKB gebou, Ceciliastraat 100, Paarl
Besigtiging: Slegs per afspraak.
Gesogte grond in die Hermon area.
Huurtermyn is 5 jaar.
Huurtermyn begin 1 April 2024.
Huurgeld is halfjaarliks vooruit...
VEILING: DINSDAG, 19 MAART 2024 OM 11:00.
Besigtig: Op u eie tyd.
Plek: Op die perseel.
NIEUWOUDTVILLE - NOORD-KAAP
ONBEBOUDE ERF
NASSAUSTRAAT
Hierdie groot erf is in die pragtige Noord-Kaapse dorpie naby Calvinia en Vanrhynsdorp...