40 km vanaf Brandvlei op die R27 na Kenhardt. Verbeteringe: 1 sonpomp, 2 windpompe, 3 skaapkrale, 7 kampe. +/- 1000 ha rivierveld met soetdoring bome en gannas. Sakrivier loop ongeveer 4 km deur die plaas. Goeie gras en bossieveld. Geen woonhuis/stoor.