X

250Ha Farm For Sale in Darling

POA

Web Ref No RL5229

DARLING PLAAS - 250HA

Uitstekende wingerd en saaigrond met baie potensiaal.

23ha gevestigde wingerd waarvan 14ha Sauvignon Blanc en 9ha Shiraz

Addisionele 60ha geskik vir aanplant van wingerd asook 30ha vir die aanplant van olyfbome.

Die res kan aangewend word vir weiding van vee of baie goeie saaigrond.

Asemrowene uitsig op die Weskus ,Tafelberg en die Kaapse metropool.

Goeie geleentheid as leefstyl eiendom met 'n goeie inkomste.Die eiendom bied die geleentheid om 'n huis van jou keuse te bou.

Die navorsing vir die sink van boorgate is alreeds gedoen en is beskikbaar.

Features

Land Size 250Ha
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Appie Maritz
Home and Hectare Western Cape

Cell 082 825 3895
Office (041) 581 1744
WhatsApp Me
Albie Loubser
Home and Hectare Western Cape

Cell 082 573 9902
Office (041) 581 1744
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy