Monthly Bond Repayment R65,022.42
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL544
Fraserburg: Karoo plaas - 3698 ha
3698 Ha Pragplaas gelee tussen die berge tussen Fraserburg en Beaufort Wes. Goeie gemengde veld met smaaklike bossies, goeie mengsel gras en doringbome. Plaas is verdeel in 9 kampe met goeie watervoorsiening. Die werf en bestaan uit 2 x woonhuise, stoor met moderne wolskeerhuis, pakkamers en arbeidershuis en veekrale. Hierdie is een van die mooiste plase in die distrik en bied'n legio van opsies vir klein - en grootvee Boerdery. Uitstekende potensiaal vir wild Boerdery en Ekotoerisme