X

461Ha Farm Sold in Hopefield Rural

POA

Web Ref No RL5199

Veiling: Hopefield - 461 ha plaas

Veiling: 26 April 2024 @ 11:00
Plek: Op die Perseel
Besigtig: Slegs per afspraak.

461 ha op die oewer van die Bergrivier.

Goed ontwikkelde plaas met 'n uistekende gediversifiseerde boerdery.

10ha Pekaneut bome onder drupbesproeiing.
60ha gevestigde lusern onder 5 spilpunte.
150ha gevestigde rooibostee lande.
150ha Droeland.

Uitstekende ruim plaaswonig met 'n pragtige uitsig op die oewer van die Bergrivier.

38.4 ha ingelyste water uit die Bergrivier.

Hierdie is 'n plaas in volle produksie.
Uitstekende infrastruktuur, baie goed ontwikkel met nog uitbreidings moontlikhede.

Die Losgoed Veiling vind plaas na die Eiendoms-Veiling!

Features

Bedrooms 5
Bathrooms 4
Land Size 461Ha

Downloads

Brosjure.   1.6 MB

Agent Contact Details

Appie Maritz
Home and Hectare Western Cape

Cell 082 825 3895
Office (041) 581 1744
WhatsApp Me
Albie Loubser
Home and Hectare Western Cape

Cell 082 573 9902
Office (041) 581 1744
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy