Ingerig as skaap stoetplaas, verdeel in 32 kampe met water in elke kamp. Gemengde savannah grag. Goeie kampdrade met elekktriese grensdraad. Water vanuit boorgate - 5 windpompe en3 sonpompe. 5-slaapkamer woonhuis met alle geriewe, swembad, skeerstoor, netjiese buitegeboue, baie goeie krale en veilingskompleks, 2 kragopwekkers vir ligte.
Features
Bedrooms 5
Recep. Rooms 2
Land Size 9,258Ha
Pool Yes
Pets Allowed Yes