Klipheuwel Lewende Hawe Vervoer en Boerdery Besigheid.
Suksesvolle en gevestige Langafstand Lewende Hawe Vervoer Besigheid te koop. Besigheid sluit die volgende in: Vragmotors en sleepwaens, Landbougrond van 34,748 ha met herehuis; bestuurdershuis; administrasiegebou; skure; werkswinkel; veekrale en voldoende vragmotor parkering.