Groot: Ongeveer 1823 vkm - moet nog onderverdeel word. Gelee te Versfeldstraat. Verbeteringe: Geen. Onbeboude erf. Sonering: Landbousone 1 Dienste: Geen. Koper se verantwoordelikheid. Goeie belegging in die vinnig groeiende dorp.
VEILING: VRYDAG 1 APRIL 2022 @ 13:00 Besigtig: Op u eie tyd. Plek: Op die perseel.