4 Properties and Homes For Sale in Williston, Northern Cape

7 Photos
Mapped

R6,445,000

4,034Ha Farm For Sale in Williston Rural

Bedrooms 0
Bathrooms 0
Land Size 4,034Ha

Plaas van 4034 Ha, 40 km vanaf Williston in die rigting van Brandvlei.

Die plaas word tans verhuur met 'n beperking van 500 kleinvee eenhede.

Die grootste bate van die plaas is 'n wye leegte met bos- en gannaveld wat oor 'n groot gedeelte van...

7 Photos
Mapped

POA

8,960Ha Farm For Sale in Williston

Bedrooms 0
Bathrooms 0
Land Size 8,960Ha

Uitstekende gespaarde plaas. Bogemiddelde grootte eenheid.

Goeie gemengde veld met goeie stand van bossieveld en Boesmansgras.

11 kampe met 13 boorgate.

Stewige 3 slaapkamer woonhuis. arbeidershuis. koeistal en dubbelmotorhuis.

Die plaas...

9 Photos
Mapped

R12,000,000

Farm For Sale in Williston Rural

Bedrooms 2
Bathrooms 1

Goed beplande gemengde bossie en gras plaas
Plaas verdeel in 25 kampe met veewaters.
Hoofsaaklik vlakte en leegteveld met randteveld.
Jakkals proef omhein met veewerende binnedrade.
Watervoorsiening deur 'n gronddam, 12 x windpompe, 1 x...

5 Photos
Mapped

R6,800,000

4,529Ha Farm For Sale in Williston Rural

Bedrooms 4
Bathrooms 1
Land Size 4,529Ha

Goed opgepasde gemengde bossie en grasveld.
Plaas verdeel in 18 kampe elk met suiping.
8 x Windpompe, gronddam, fontein.
Pragtige en goeie plaas met uitstekend en netjiese postal.
Netjiese en 4 slaapkamer woning.
Rondawel.
Woonstel.
Stoor
2...

1 - 4 of 4