Five room guesthouse
Tastefully decorated
Private accomodation
Lush garden
Brandvlei: Plaas van 2 210.3894 ha
40 km vanaf Brandvlei op die R27 na Kenhardt.
Verbeteringe: 1 sonpomp, 2 windpompe, 3 skaapkrale, 7 kampe.
+/- 1000 ha rivierveld met soetdoring bome en gannas.
Sakrivier loop ongeveer 4 km deur die plaas....
Klipheuwel
Lewende Hawe Vervoer en Boerdery Besigheid.
Suksesvolle en gevestige Langafstand Lewende Hawe Vervoer Besigheid te koop.
Besigheid sluit die volgende in: Vragmotors en sleepwaens, Landbougrond van 34,748 ha met herehuis;...
CALVINIA
GESOGTE KAROO PLAAS
PLAAS 6824,59 HA
Verdeel in 19 kampe. Goeie watervoorsiening deur middel van 10 damme en boorgat.
Goeie gespaarde vlakteveld. Rivier loop deur plaas. Lang strook nie standhoudende rivier met baie riet - Karoo...